Elke dassie prys sy eie kwassie. Elke ouer dink sy kind is die agste wonderwerk van die wêreld. Ouers se kwassies staan punt in die wind wanneer hulle spog met hul kinders se akademiese vermoëns. Hulle kwassies saluut hul kinders se sportprestasies. En hu
R 455.00
R 290.00
Elke dassie prys sy eie kwassie. Elke ouer dink sy kind is die agste wonderwerk van die wêreld. Ouers se kwassies staan punt in die wind wanneer hulle spog met hul kinders se akademiese vermoëns. Hulle kwassies saluut hul kinders se sportprestasies. En hulle kwassies pronk pierewaaier wanneer hulle verklap dat hul lelike eendjie eintlik ‘n swaan is. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+