Soek

Elke mens skryf se eie lewensverhaal (Gr4-7) (4min+)

Sorry - this product is no longer available

Ons vriende is die karakters wat ons storie die moeite werd maak. Ons keuses bepaal of ons storielyn vloeiend gaan wees, of vol onderbrekings. En die positiewe pen waarmee ons verhaal geskryf word, gaan van dit ‘n blitsverkoper maak.
SKU: A0902
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Elke mens skryf sy eie lewensverhaal. Ons vriende is die karakters wat ons storie die moeite werd maak. Ons keuses bepaal of ons storielyn vloeiend gaan wees, of vol onderbrekings. En die positiewe pen waarmee ons verhaal geskryf word, gaan van dit ‘n blitsverkoper maak. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display