Elke mens is die meester van sy eie sirkus. Jy moet self besluit of jy ‘n toeskouer of ‘n deelnemer gaan wees. Jy kies self die karakters in jou sirkus. Wanneer ‘n vertoning flop kan jy in sak en as sit of opstaan en aangaan. Die sukses van die...
R 455.00
R 340.00
Elke mens is die meester van sy eie sirkus. Jy moet self besluit of jy ‘n toeskouer of ‘n deelnemer gaan wees. Jy kies self die karakters in jou sirkus. Wanneer ‘n vertoning flop kan jy in sak en as sit of opstaan en aangaan. Die sukses van die vertoning is in jou hande. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+