Elke bobbejaan het sy krans, en elke mens het ‘n fase van die lewe waardeur hy moet gaan. Kinders draai almal om hulle pinkies. Tieners is te groot vir hul skoene. Grootmense sukkel om hul lewe te balanseer. En ou mense verloor spoed.
R 455.00
R 290.00
Elke bobbejaan het sy krans, en elke mens het ‘n fase van die lewe waardeur hy moet gaan. Kinders draai almal om hulle pinkies. Tieners is te groot vir hul skoene. Grootmense sukkel om hul lewe te balanseer. En ou mense verloor spoed. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+