Elke man soen sy vrou op sy eie manier, want vroumense is ‘n unieke spesie. Vroumense kan ure spandeer voor die spieël om mooi te lyk en net nooit tevrede wees nie. Hulle leef op ‘n emosionele wipplank wat een oomblik op en die volgende oomblik af is. Maa
R 455.00
R 340.00
Elke man soen sy vrou op sy eie manier, want vroumense is ‘n unieke spesie. Vroumense kan ure spandeer voor die spieël om mooi te lyk en net nooit tevrede wees nie. Hulle leef op ‘n emosionele wipplank wat een oomblik op en die volgende oomblik af is. Maak nie saak hoe rotsvas ‘n man se argument staan nie, ‘n vrou is altyd reg. En ‘n vroumens se beste vriendin is haar plastiek koopkaart en sy wil hom gedurig leeg tap. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+