Elke kind is ‘n vier seisoene kind. In die somer-seisoen is jou baba en kleuter die ene sonstrale. Die lente-seisoen kom wanneer jou skoolkind blom. En saam met tienerjare kom die bibber seisoene – herfs en winter sommer in een.
R 415.00
R 290.00
Elke kind is ‘n vier seisoene kind. In die somer-seisoen is jou baba en kleuter die ene sonstrale. Die lente-seisoen kom wanneer jou skoolkind blom. En saam met tienerjare kom die bibber seisoene – herfs en winter sommer in een. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min