Elke bobbejaan het sy eie krans en elke familie het hul eie geite. Ouers het die laaste sȇ en basta met die res. Die jongstes word geȅtiketeer as bedorwe brokkies. En de oudstes verbeel hulle hul is die baas.
R 455,00
R 290,00
Elke bobbejaan het sy eie krans en elke familie het hul eie geite. Ouers het die laaste sȇ en basta met die res. Die jongstes word geȅtiketeer as bedorwe brokkies. En de oudstes verbeel hulle hul is die baas. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+