Egosentriese mense dink net aan hulleself. Hulle lewe in ‘n EK-wêreld waar slegs hulle behoeftes belangrik is. Hulle trap op ander mense om beter oor hulself te voel. En egosentriese mense is ontsteld as die kollig nie gedurig op hulle val nie.
R 455.00
R 340.00
Egosentriese mense dink net aan hulleself. Hulle lewe in ‘n EK-wêreld waar slegs hulle behoeftes belangrik is. Hulle trap op ander mense om beter oor hulself te voel. En egosentriese mense is ontsteld as die kollig nie gedurig op hulle val nie Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+