Een klein boompie kan nie ‘n ander boompie regbuig nie. As die lading van verantwoordelikheid te veel word, breek sagte stammetjies. Op die laerskool is die leerlingraad-boompies nog nie opgewasse om hul maats te buig nie. En ouer-bome wat verwag dat klei
R 415,00
R 290,00
Een klein boompie kan nie ‘n ander boompie regbuig nie. As die lading van verantwoordelikheid te veel word, breek sagte stammetjies. Op die laerskool is die leerlingraad-boompies nog nie opgewasse om hul maats te buig nie. En ouer-bome wat verwag dat klein boompies hul sibbe-bome regbuig, vergeet hul is self nog net saailinge. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min