Search

Een goeie daad maak nie van jou Moeder Theresa nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie – Een goeie daad maak nie van jou Moeder Theresa nie. Om jou maats se lojaliteit te verdien, moet jy elke dag jou alles gee. Om onderwysers se respek te kry, moet jy altyd voorbeeldig wees. En om in jou ouers se goeie b
Availability: In stock
SKU: A1709
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie – Een goeie daad maak nie van jou Moeder Theresa nie. Om jou maats se lojaliteit te verdien, moet jy elke dag jou alles gee. Om onderwysers se respek te kry, moet jy altyd voorbeeldig wees. En om in jou ouers se goeie boekies te bly, moet jy gehoorsaam wees. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie – Een goeie daad maak nie van jou Moeder Theresa nie. Om jou maats se lojaliteit te verdien, moet jy elke dag jou alles gee. Om onderwysers se respek te kry, moet jy altyd voorbeeldig wees. En om in jou ouers se goeie boekies te bly, moet jy gehoorsaam wees. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Informative speech - The history of traffic lights (Gr8-12) (4min+)

Informative speech - The history of traffic lights. The history of traffic lights is fascinating. The initiative and dedication of the inventors changed the world and the lives of the people on the road.
R 455,00 R 340,00

‘n Positiewe uitkyk op die lewe is ‘n simbool van karakter (Gr 8-12) (4min+)

‘n Positiewe uitkyk op die lewe is ‘n simbool van karakter. ‘n Positiewe gesindheid trek mense na jou aan. ‘n Positiewe gesindheid maak dat jy lag-lag sukses behaal. En ‘n positiewe gesindheid maak dat jy die die lewe se dwarsklappe met ‘n glimlag kan afkeer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00 R 340,00

Mense is vasgekluister aan aardse besittings (Gr 8-12) (4min+)

Mense is vasgekluister aan aardse besittings. Hulle blyplek bepaal hulle status. Hul klere se prys-etikette bepaal of hulle in tel is. En hulle tegnologiese katoeters bepaal hulle gewildheid. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00 R 340,00

Selfs ‘n verskuilde agenda met ‘n blink goue ring (Gr 8-12) (4min+)

Selfs ‘n verskuilde agenda met ‘n blink goue ring, bly ‘n aaklige ding! Verskuilde agendas laat infrastruktuur ly. Dit laat ons gesondheid ly. En dit laat ons verhoudings ly. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00 R 340,00
Filters
Sort
display