Druk veroorsaak gate in tieners se dakke. Die druk om “in” te wees maak dat jou tienerdak ineenstort. Die gat word groter gedruk deur die druk om die regte keuses te maak. Die druk om jou waardes prys te gee kap nog ‘n gat in jou tienerdak. En depressie -
R 455,00
R 340,00
Druk veroorsaak gate in tieners se dakke. Die druk om “in” te wees maak dat jou tienerdak ineenstort. Die gat word groter gedruk deur die druk om die regte keuses te maak. Die druk om jou waardes prys te gee kap nog ‘n gat in jou tienerdak. En depressie -druk slaan jou tienerdak plat. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+