Druk om te presteer maak dat kinders se kwassies plat val. Druk om deel van die koel groep te wees laat ‘n kind sy kwassie verloor. Druk om akademies te presteer laat ‘n kind se kwassie flou hang. En druk om ouers se model-kind te wees maak dat die kwassi
R 455,00
R 290,00
Druk om te presteer maak dat kinders se kwassies plat val. Druk om deel van die koel groep te wees laat ‘n kind sy kwassie verloor. Druk om akademies te presteer laat ‘n kind se kwassie flou hang. En druk om ouers se model-kind te wees maak dat die kwassie se selfbeeld kwyn. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+