Search

Dit wat jy aan ander doen kom in dubbele maat terug na jou toe (Gr 4-7) (3-3.5min)

Die een hand was die ander. Dit wat jy aan ander doen kom in dubbele maat terug na jou toe. Kinders wat ongeskik is met grootmense sal ‘n koue skouer kry. Kinders wat hulle maats boelie sal geen hulp kry as hulle in die knyp is nie. En kinders wat weier o
Availability: In stock
SKU: A1740
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Die een hand was die ander. Dit wat jy aan ander doen kom in dubbele maat terug na jou toe. Kinders wat ongeskik is met grootmense sal ‘n koue skouer kry. Kinders wat hulle maats boelie sal geen hulp kry as hulle in die knyp is nie. En kinders wat weier om hul hande uit hul moue te steek met huistake, se voorregte sal ingekort word. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display