Soek

Dit is tyd om ons laerskoolskoene vir hoërskoolskoene te verruil (Gr 4-7) (4min+)

Dit is tyd om ons laerskoolskoene vir hoërskoolskoene te verruil, en ons vat die volgende wat ons geleer het met ons saam: Die lewe is nie regverdig nie – raak gewoond daaraan! Harde werk bring resultate. En die waardes wat ons geleer het, het ons menswee
Availability: In stock
SKU: A1781
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Dit is tyd om ons laerskoolskoene vir hoërskoolskoene te verruil, en ons vat die volgende wat ons geleer het met ons saam: Die lewe is nie regverdig nie – raak gewoond daaraan! Harde werk bring resultate. En die waardes wat ons geleer het, het ons menswees help vorm. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Dit is tyd om ons laerskoolskoene vir hoërskoolskoene te verruil, en ons vat die volgende wat ons geleer het met ons saam: Die lewe is nie regverdig nie – raak gewoond daaraan! Harde werk bring resultate. En die waardes wat ons geleer het, het ons menswees help vorm. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+
Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Solo vlieg is baie meer traumaties vir ouers as vir kinders (Gr8-12) (4min+)

Solo vlieg is baie meer traumaties vir ouers as vir kinders. Ma se hart mis ‘n slag as ons ons vere regskud en ons skool-vlerke sprei. Pa se stertvere staan regop as sy tiener haar afspraak-veertjies regskud vir die solo-vlug. Ouers verloor al hulle...
R 455,00 R 340,00

Elke seisoen van die lewe is noodsaaklik want dit maak 'n mens sterker (Gr4-7) (3-3.5min)

Elke seisoen van die lewe is noodsaaklik want dit maak 'n mens sterker. Die seerkry-winterseisoen is belangrik, want dit maak kinders groot en sterk. Herfs is die leerseisoen in 'n kind se lewe. En met “weer probeer” breek die lente-seisoen van sukses aan
R 415,00 R 290,00

Die trappe na grootword is steil (Gr4-7) (3-3.5min)

Die trappe na grootword is steil. Kinders moet nog leer om gesond te eet en te oefen deur trappe te klim. Ons moet leer om die regte vriende te kies. En ons moet leer om die rokspante te los en selfstandig te word.
R 415,00 R 290,00

Al die lekker dinge vir ‘n kind is net ‘n vinger lank (Gr 1-3) (3-3.5min)

Al die lekker dinge vir ‘n kind is net ‘n vinger lank. Ons word gesnoep met lekkergoed. Dit is nie heeltyd speeltyd nie. En vakansie is in ‘n oogwink verby.
R 415,00 R 240,00
Filters
Sort
display