Met jou hoed in die hand kom jy deur die hele land. Dit is tyd dat voor-op-die-wa tieners weer met ‘n hoed in die hand staan. Die hoed in die hand sal vinnig die “ek-weet alles” sindroom versmoor. Met ‘n hoed in die hand - en nie oor die ore -reageer tien
R 455,00
R 340,00
Met jou hoed in die hand kom jy deur die hele land. Dit is tyd dat voor-op-die-wa tieners weer met ‘n hoed in die hand staan. Die hoed in die hand sal vinnig die “ek-weet alles” sindroom versmoor. Met ‘n hoed in die hand - en nie oor die ore -reageer tieners beter op raad. Tieners moet weer waardes en respek uit die hoed in hulle hand trek. En tienergeite kan enige tyd met ‘n hoed in die hand weggewaai word. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+