Dit is tyd dat ons die rooi van ons land weer groen en goud maak. Los die rooi misdaadstories en lees stories oor kinderhelde wat goud werd is. Moenie dat snert jou rooiwarm irriteer nie – luister na die mense met goud in die mond. Sorg dat rooigesig sens
R 455,00
R 290,00
Dit is tyd dat ons die rooi van ons land weer groen en goud maak. Los die rooi misdaadstories en lees stories oor kinderhelde wat goud werd is. Moenie dat snert jou rooiwarm irriteer nie – luister na die mense met goud in die mond. Sorg dat rooigesig sensasie nie die groen en goud prestasies van ons land se mense laat verdwyn nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+