Dit is onmoontlik vir ouers om kinders te verstaan – net so onmoontlik soos om ‘n padda se vere te pluk, want ‘n padda het mos nie vere nie...! Ouers verstaan nie dat ons nie perfek is nie; Dat ons nie van groente hou nie; En dat ons rooimiere in ons broe
R 280.00
R 240.00
Dit is onmoontlik vir ouers om kinders te verstaan – net so onmoontlik soos om ‘n padda se vere te pluk, want ‘n padda het mos nie vere nie...! Ouers verstaan nie dat ons nie perfek is nie; Dat ons nie van groente hou nie; En dat ons rooimiere in ons broeke het. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min