Mens vang meer vlieë met heuning as asyn. Dit is makliker om af te kraak as op te bou. Op die sportveld braak ons gal as ons verloor. Op die skoolbanke word daar verwyte rondgeslinger. Tussen vriende word daar geskinder. En in die gesin word daar gekritis
R 455.00
R 340.00
Mens vang meer vlieë met heuning as asyn. Dit is makliker om af te kraak as op te bou. Op die sportveld braak ons gal as ons verloor. Op die skoolbanke word daar verwyte rondgeslinger. Tussen vriende word daar geskinder. En in die gesin word daar gekritiseer. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+