Glo my – dit is beter om bang Jan as dooie Jan te wees. Dit is beter om gehoorsaam te wees as om in die moeilikheid te beland. Jokstories, swak maniere en wysneus speel, laat jou net in die warm water beland!
R 280.00
R 290.00
Glo my – dit is beter om bang Jan as dooie Jan te wees. Dit is beter om gehoorsaam te wees as om in die moeilikheid te beland. Jokstories, swak maniere en wysneus speel, laat jou net in die warm water beland! Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 2-2.5min