Soek

Dit is beter om blou te sien as rooi (Gr 4-7) (3-3.5min)

Dit is beter om blou te sien as rooi. Blou is die kleur van gesondheid, maar ‘n vinnige humeur laat ‘n mens gou rooi van die koors. Blou straal vrede uit, maar ‘n rooi humeur is soos ‘n lont wat ander mense se humeure ook aansteek. Blou is die kalm...
Availability: In stock
SKU: A2140
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Dit is beter om blou te sien as rooi. Blou is die kleur van gesondheid, maar ‘n vinnige humeur laat ‘n mens gou rooi van die koors. Blou straal vrede uit, maar ‘n rooi humeur is soos ‘n lont wat ander mense se humeure ook aansteek. Blou is die kalm kleur wat vriende by mekaar bring, maar ‘n humeur wat te vinnig vlam vat, maai onder jou maats. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display