Search

Dit het tyd geword dat boelies by die skoolhek uitvlieg (Gr8-12) (4min+)

Dit het tyd geword dat boelies by die skoolhek uitvlieg. Die boelie se mag en 'koning kraai' beleid moet saam met hom deur die skoolhek vlieg. Boelies moenie met 'n “ag siestog” verskoon word nie, maar daar moet teen hulle opgetree word. Boelies...
Availability: In stock
SKU: A0973
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dit het tyd geword dat boelies by die skoolhek uitvlieg. Die boelie se mag en 'koning kraai' beleid moet saam met hom deur die skoolhek vlieg. Boelies moenie met 'n “ag siestog” verskoon word nie, maar daar moet teen hulle opgetree word. Boelies moenie toegelaat word om agter hul moeilike omstandighede te skuil nie. En boelies vertrap ons waardes en dit moet stopgesit word. Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought
Picture of Onderwysers staan soos magtelose toeskouers en kyk hoe dissipline ondergaan (Gr8-12) (4min+)

Onderwysers staan soos magtelose toeskouers en kyk hoe dissipline ondergaan (Gr8-12) (4min+)

Onderwysers staan soos magtelose toeskouers en kyk hoe dissipline ondergaan. Daarom is respek besig om saam met dissipline te sink. Onderwysers skreeu soos magtelose toeskouers, maar sonder dissipline kom ons nie by die wenstreep aan nie...
R 455,00 R 340,00
Picture of Wie onmin saai sal woede maai (Gr4-7) (4min+)

Wie onmin saai sal woede maai (Gr4-7) (4min+)

Die probleem is – as jy onmin saai sal jy woede maai. Kinders wat in die klas baklei laat onderwysers op hul agterpote spring. Kinders wat op die sportveld vuil speel haal die opponente en afrigter se woede op die hals. En kinders wat in hul ouerhuis skoo
R 455,00 R 290,00
Picture of Tegnologie is ‘n tiener se beste vriend (Gr8-12) (4min+)

Tegnologie is ‘n tiener se beste vriend (Gr8-12) (4min+)

Tegnologie is ‘n tiener se beste vriend. Tegnologie bring ons nader aan mekaar. Dit bring vermaak tot op ons rusbank. Dit plaas kennis op die punte van ons vingers. En tegnologie maak die lewe makliker.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display