Search

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik (Gr8-12) (4min+)

Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik. Die keuse van ‘n loopbaan is ‘n kopkrapper. Die keuse van vriende laat jou in strikke beland. Die gesindheid wat jy kies bepaal jou lewe. En om te kies om jou waardes uit te leef is
Availability: In stock
SKU: A1973
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik. Die keuse van ‘n loopbaan is ‘n kopkrapper. Die keuse van vriende laat jou in strikke beland. Die gesindheid wat jy kies bepaal jou lewe. En om te kies om jou waardes uit te leef is moeilik. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Dis maklik om te praat oor keuses, maar om die regtes te maak is moeilik. Die keuse van ‘n loopbaan is ‘n kopkrapper. Die keuse van vriende laat jou in strikke beland. Die gesindheid wat jy kies bepaal jou lewe. En om te kies om jou waardes uit te leef is moeilik. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Om die regte beroepskeuse te maak is nie kinderspeletjies nie (Gr 8-12) (4min+)

Om die regte beroepskeuse te maak is nie kinderspeletjies nie, Maak die regte vakkeuses. Sorg dat jou beroepskeuse jou soos ‘n handskoen gaan pas. En neem ‘n ompad as keuring en kwotas jou beroepskeuses aan skerwe laat spat.
R 455,00 R 340,00

In ‘n doolhof vol beroepskeuses kan jy nie sit en biltong kou nie (Gr8-12) (4min+)

In ‘n doolhof vol beroepskeuses kan jy nie sit en biltong kou nie. Maak seker dat die regte vakkeuses jou beroepsdoolhof verlig. Sorg dat die regte beroepskeuse jou help om die regte doolhof-gang vir die regte werk te kies. Moenie toelaat dat...
R 455,00 R 340,00

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel (Gr8-12) (4min+)

Tieners skuif te maklik die bakens wat hulle vir waardes stel. Die lekker in ons sosiale kringe maak die eerste skuif aan ons bakens. Eie keuses kom staan en maak die tweede skuif aan jou waarde bakens. Eiewys en hardekop sit jou waarde baken in ‘n skaak
R 455,00 R 340,00

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie (Gr8-12) (4min+)

Groepsdruk hoef nie 'n tiener te laat verdrink nie. Wanneer die groep ons voorkoms voorskryf, volg ons ons eie koppe en maak nie 'n spektakel van onsself nie. Wanneer die groep respek oorboord gooi, weier ons om agterna te spring.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display