Dis die klein tiener-jakkalsies wat grootmense se wiele pap maak. Tieners se alwetendheid irriteer grootmense. Hulle verknogtheid aan sosiale media is ‘n steen des aanstoots. Hulle pligsversuim maak grootmense moeg. En tieners se swak maniere laat grootme
R 455,00
R 340,00
Dis die klein tiener-jakkalsies wat grootmense se wiele pap maak. Tieners se alwetendheid irriteer grootmense. Hulle verknogtheid aan sosiale media is ‘n steen des aanstoots. Hulle pligsversuim maak grootmense moeg. En tieners se swak maniere laat grootmense op hul perdjies spring. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+