Dis die klein jakkalsies wat die ouer-tiener verhouding vertroebel. Die geveg oor kleredrag veroorsaak suur druiwe. Die koppe stamp oor verantwoordelikheidsin knou die verhouding. Die gebrek aan vertroue vernietig ‘n oop verhouding. En die konstante geneu
R 455,00
R 340,00
Dis die klein jakkalsies wat die ouer-tiener verhouding vertroebel. Die geveg oor kleredrag veroorsaak suur druiwe. Die koppe stamp oor verantwoordelikheidsin knou die verhouding. Die gebrek aan vertroue vernietig ‘n oop verhouding. En die konstante geneul oor gedrag veroorsaak rebellie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+