Dis die klein jakkalsies wat Jan Alleman se riem laat pluk Prysstygings laat ons platsak. Beurtkrag en elektrisiteitsvoorsiening maak dat daar nie lig in die tonnel is nie. Verkeer en padgebruikers se gesindheid laat ons klippe kou. En swak dienslewering
R 455.00
R 340.00
Dis die klein jakkalsies wat Jan Alleman se riem laat pluk Prysstygings laat ons platsak. Beurtkrag en elektrisiteitsvoorsiening maak dat daar nie lig in die tonnel is nie. Verkeer en padgebruikers se gesindheid laat ons klippe kou. En swak dienslewering vreet aan ons senuwees. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+