Dis die klein jakkalsies en frustrasies wat die mens se lewe versuur. Prysstygings maak ons wiele pap en beursies leeg. Die rotteresies eis sy tol. Mense wat hul neuse in jou sake steek maak jou knorrig. En vriende wat om jou ore kerm maak jou nerwe dun.
R 455,00
R 340,00
Dis die klein jakkalsies en frustrasies wat die mens se lewe versuur. Prysstygings maak ons wiele pap en beursies leeg. Die rotteresies eis sy tol. Mense wat hul neuse in jou sake steek maak jou knorrig. En vriende wat om jou ore kerm maak jou nerwe dun. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+