Search

Dis die klein irritasies wat ‘n tiener se lewe ontwrig (Gr8-12) (4min+)

Dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel- Dis die klein irritasies wat ‘n tiener se lewe ontwrig. Ouers se onvermoë om jou te verstaan laat die jakkalsies wild tekere gaan. Onderwysers wat knorrig raak is die jakkalsies wat vir jou begin grom. Vr
Availability: In stock
SKU: A1944
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel- Dis die klein irritasies wat ‘n tiener se lewe ontwrig. Ouers se onvermoë om jou te verstaan laat die jakkalsies wild tekere gaan. Onderwysers wat knorrig raak is die jakkalsies wat vir jou begin grom. Vriende se konstante gekarring rasper aan die jakkalsies se senuwees. En die emosionele wipplank wat tieners ry laat die jakkalsies se hare regop staan. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Dis die klein jakkalsies en frustrasies wat die mens se lewe versuur (Gr8-12) (4min+)

Dis die klein jakkalsies en frustrasies wat die mens se lewe versuur. Prysstygings maak ons wiele pap en beursies leeg. Die rotteresies eis sy tol. Mense wat hul neuse in jou sake steek maak jou knorrig. En vriende wat om jou ore kerm maak jou nerwe dun.
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display