Dis belangriker om jouself te wees as om in te wees. As jy jouself is doen jy dinge omdat jy daarvan hou, nie omdat dit “in” is nie. Jy maak vriende vir ‘n leeftyd, nie net “in”-vriende nie. As jy jouself is, word jou geluk nie deur die “in”-dinge bepaal
R 415,00
R 290,00
Dis belangriker om jouself te wees as om in te wees. As jy jouself is doen jy dinge omdat jy daarvan hou, nie omdat dit “in” is nie. Jy maak vriende vir ‘n leeftyd, nie net “in”-vriende nie. As jy jouself is, word jou geluk nie deur die “in”-dinge bepaal nie, maar deur jouself. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min