Diewe steel ons poedings van die tafels af. Daar is die alewige vetmaak-storie wat almal laat skuldig voel oor ‘n happie poeding. Ma se verskoning is sy is te moeg om poeding te maak. En dan is daar die geld-dief wat ons sous en poeding steel.
R 280.00
R 240.00
Diewe steel ons poedings van die tafels af. Daar is die alewige vetmaak-storie wat almal laat skuldig voel oor ‘n happie poeding. Ma se verskoning is sy is te moeg om poeding te maak. En dan is daar die geld-dief wat ons sous en poeding steel. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min