Die wêreld se kamera-lens zoom in op tieners se foute. Tieners se foto’s van hulle en hul vriende word beoordeel en te lig bevind. Hulle onvermoë om toekomsplanne te maak, word gekritiseer. Hulle vermoë om altyd die verkeerde keuses te maak, dryf...
R 455.00
R 340.00
Die wêreld se kamera-lens zoom in op tieners se foute. Tieners se foto’s van hulle en hul vriende word beoordeel en te lig bevind. Hulle onvermoë om toekomsplanne te maak, word gekritiseer. Hulle vermoë om altyd die verkeerde keuses te maak, dryf grootmense teen die mure uit. En tieners se verliefdheid word afgemaak as kalwerliefde. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+