Die vrienskapsdeur klik toe wanneer vriende jou lewe versuur. Die jaloerse vriende klik hul tonge oor jou prestasies. Die stertjie-vriende glip deur voordat die deur kan toe klik. Die klikbek-vriende lap al jou skandes uit.
R 455,00
R 290,00
Die vrienskapsdeur klik toe wanneer vriende jou lewe versuur. Die jaloerse vriende klik hul tonge oor jou prestasies. Die stertjie-vriende glip deur voordat die deur kan toe klik. Die klikbek-vriende lap al jou skandes uit. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+