Die vooruitsig om hoërskool toe te gaan gee my vlinders op my maag, maar ook 'n hol kol. Om deur die lint te breek terwyl ek as laerskool- leerders op spoed is, is maklik, Maar om uit die wegspringblokke van die hoërskool te kom, gaan bietjie meer
R 415.00
R 290.00
Die vooruitsig om hoërskool toe te gaan gee my vlinders op my maag, maar ook 'n hol kol. Om deur die lint te breek terwyl ek as laerskool- leerders op spoed is, is maklik, Maar om uit die wegspringblokke van die hoërskool te kom, gaan bietjie meer energie en deursettingsvermoë verg. Maar dit gaan my juis aanspoor om hierdie nuwe wedloop voluit te hardloop. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min