Die uitleef van waardes kleur 'n kind se lewe rooi in. Die waarde van harde werk bring resultate, laat ons op die rooi tapyt van sukses staan. Die waarde van gehoorsaamheid maak dat mense van ons hou en ons respekteer. En die waarde van ‘n liefdes-gesi
R 455.00
R 290.00
Die uitleef van waardes kleur 'n kind se lewe rooi in. Die waarde van harde werk bring resultate, laat ons op die rooi tapyt van sukses staan. Die waarde van gehoorsaamheid maak dat mense van ons hou en ons respekteer. En die waarde van ‘n liefdes-gesindheid help ons om rooi harte uit te deel en 'n verskil in die wêreld te maak. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +