Die trappe van die lewe beïnvloed 'n tiener se polsslag. Die roltrappe waarop jy lui-lekker staan en luier, vertraag jou polsslag. Die brandtrap waar jy jou vingers verbrand met jolyt by partytjies laat jou hart in jou keel klop. Die wenteltrap van 'n
R 455,00
R 340,00
Die trappe van die lewe beïnvloed 'n tiener se polsslag. Die roltrappe waarop jy lui-lekker staan en luier, vertraag jou polsslag. Die brandtrap waar jy jou vingers verbrand met jolyt by partytjies laat jou hart in jou keel klop. Die wenteltrap van 'n gejaagde lewe met tydtekort jaag jou bloeddruk op. En die podium-trappe van sukses verg al jou inspanning en konstante harde werk. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +