Die trappe na grootword is steil. Kinders moet nog leer om gesond te eet en te oefen deur trappe te klim. Ons moet leer om die regte vriende te kies. En ons moet leer om die rokspante te los en selfstandig te word.
R 415,00
R 290,00
Die trappe na grootword is steil. Kinders moet nog leer om gesond te eet en te oefen deur trappe te klim. Ons moet leer om die regte vriende te kies. En ons moet leer om die rokspante te los en selfstandig te word. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min