Die spieël van sosiale media breek die beeld van ‘n tiener af. Dit plaas die fokus op ‘n tiener se tekortkominge. Dit maak dat tieners tred verloor met die realiteit. En dit maak van tieners onsosiale wesens.
R 455,00
R 290,00
Die spieël van sosiale media breek die beeld van ‘n tiener af. Dit plaas die fokus op ‘n tiener se tekortkominge. Dit maak dat tieners tred verloor met die realiteit. En dit maak van tieners onsosiale wesens. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+