Die snoep-heks vang kinders in haar strik. Sy swaai haar towerstaffie en maak ons verslaaf aan lekkergoed. Vasgevang in haar fiemies-strik, weier ons om groente te eet, of water te drink. En sy lag wanneer ons van maagpyn krul van al die gemorskos...
R 280,00
R 240,00
Die snoep-heks vang kinders in haar strik. Sy swaai haar towerstaffie en maak ons verslaaf aan lekkergoed. Vasgevang in haar fiemies-strik, weier ons om groente te eet, of water te drink. En sy lag wanneer ons van maagpyn krul van al die gemorskos waaraan ons smul. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min