Die skadu wat ouers se groot takke gooi, hou kinders beskut. Ouers se skadu lawe teen die boelies van die lewe. Hulle skadu troos as jy aan die verloorkant staan. En hulle skadu gee koelte as die lewe se teleurstelling neerbrand.
R 415,00
R 290,00
Die skadu wat ouers se groot takke gooi, hou kinders beskut. Ouers se skadu lawe teen die boelies van die lewe. Hulle skadu troos as jy aan die verloorkant staan. En hulle skadu gee koelte as die lewe se teleurstelling neerbrand. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min