Die sirkusnarre van die lewe maak mense se wiele pap. In die parlement sit narre wat die septer swaai. Op die pad is narre wat ons lewe in gevaar stel. Op die sportveld neem narre die pret uit sport. En in die klaskamer ontneem die sirkusnarre ander...
R 455,00
R 340,00
Die sirkusnarre van die lewe maak mense se wiele pap. In die parlement sit narre wat die septer swaai. Op die pad is narre wat ons lewe in gevaar stel. Op die sportveld neem narre die pret uit sport. En in die klaskamer ontneem die sirkusnarre ander leerders van kosbare onderrigtyd. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+v