Die sirkus leer ons waardes. Die hansworse leer ons om weer ‘n slag te lag. Die akrobate se toertjies inspireer ons om ons talente te gebruik. En die sirkusdiere se toertjies wys ‘n mens dat niks onmoontlik is nie.
R 280.00
R 240.00
Die sirkus leer ons waardes. Die hansworse leer ons om weer ‘n slag te lag. Die akrobate se toertjies inspireer ons om ons talente te gebruik. En die sirkusdiere se toertjies wys ‘n mens dat niks onmoontlik is nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min