Die sirkus is 'n leerskool vir ons. Soos die hansworse leer ons om vir onsself te lag. Soos die olifante leer ons om te balanseer. En soos die sirkus-apie op die fiets leer ons om op te klim as ons afgeval het.
R 280,00
R 240,00
Die sirkus is 'n leerskool vir ons. Soos die hansworse leer ons om vir onsself te lag. Soos die olifante leer ons om te balanseer. En soos die sirkus-apie op die fiets leer ons om op te klim as ons afgeval het. Geskik vir Graad 1 - 3 sprekers. Lengte van die toespraak 2-2.5min