Die samelewing veroorsaak rooiwarm konflik tussen mense. Baie frustrerende situasies is die oorsaak van hierdie konflik. Ons moet egter maniere vind om hierdie konflik-situasies op 'n beskaafde manier te hanteer. En om rooiwarm konflik te vermy, moet j
R 455,00
R 290,00
Die samelewing veroorsaak rooiwarm konflik tussen mense. Baie frustrerende situasies is die oorsaak van hierdie konflik. Ons moet egter maniere vind om hierdie konflik-situasies op 'n beskaafde manier te hanteer. En om rooiwarm konflik te vermy, moet jy jou gesindheid verander. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +