Die rugby-seisoen het te lank geword. Die lang skoolrugbyseisoen steel ons tyd vir ander sportsoorte, ons vriende en ons gesondheid. Die professionele rugby-spelers is sat gespeel en presteer nie meer optimaal nie. En ons het geen familie-tyd meer oor nie
R 415.00
R 290.00
Die rugby-seisoen het te lank geword. Die lang skoolrugbyseisoen steel ons tyd vir ander sportsoorte, ons vriende en ons gesondheid. Die professionele rugby-spelers is sat gespeel en presteer nie meer optimaal nie. En ons het geen familie-tyd meer oor nie. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min