Die rooi tapyt word uitgerol net vir kinders wat presteer. Op sportgebied is dit net die uitblinkers wat in die sportspan opgeneem word. In die klas is dit net die top-10 wat deur juffrou en meneer raakgesien word.
R 455,00
R 290,00
Die rooi tapyt word uitgerol net vir kinders wat presteer. Op sportgebied is dit net die uitblinkers wat in die sportspan opgeneem word. In die klas is dit net die top-10 wat deur juffrou en meneer raakgesien word. En in die huis is dit net die voorbeeldiges waarmee gespog word Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +