Die pret-dinge in die lewe se lekker is net ‘n vinger lank. Gedurende skooltyd is speeltyd ‘n luuksheid. Vakansie-tyd gaan in ‘n oogwink verby. En ‘n naweek se jagpret is van korte duur.
R 280,00
R 240,00
Die pret-dinge in die lewe se lekker is net ‘n vinger lank. Gedurende skooltyd is speeltyd ‘n luuksheid. Vakansie-tyd gaan in ‘n oogwink verby. En ‘n naweek se jagpret is van korte duur. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min