Die pot kook oor as gevolg van mense se swak gesindheid. Seuns is rammetjie-uitnek en vat gedurig kanse. Huiswerkversuim is nie meer 'n skande nie, maar 'n prestasie. Ouers stel nie belang in hul kinders se aktiwiteite nie en dit laat kinders afgeskeep
R 455,00
R 290,00
Die pot kook oor as gevolg van mense se swak gesindheid. Seuns is rammetjie-uitnek en vat gedurig kanse. Huiswerkversuim is nie meer 'n skande nie, maar 'n prestasie. Ouers stel nie belang in hul kinders se aktiwiteite nie en dit laat kinders afgeskeep voel. En van oumense word 'n bespotting gemaak in plaas van om hulle te respekteer. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +