Soek

Die posisie waarin ‘n mens is maak nie saak nie, wel waarheen jy oppad is (Gr4-7) (4min+)

Die posisie waarin ‘n mens is maak nie saak nie, wel waarheen jy oppad is. Al is jy nou agter in die akademiese ry, kan jy jou pad oopleer na die voorste plekke op die skoolbanke. Al is jy nie nou bo-aan op die sportlys nie, kan jy met harde werk jou pad
Availability: In stock
SKU: A1173
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Die posisie waarin ‘n mens is maak nie saak nie, wel waarheen jy oppad is. Al is jy nou agter in die akademiese ry, kan jy jou pad oopleer na die voorste plekke op die skoolbanke. Al is jy nie nou bo-aan op die sportlys nie, kan jy met harde werk jou pad boontoe oopoefen. En al faal al jou idees en sit jy op moedverloor se vlakte, sal uithou en aanhou jou ‘GPS’ wees na ‘n baie beter posisie in die lewe. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Tegnologie laat 'n tiener se polsslag versnel maar sy tong verstil (Gr8-12) (4min+)

Tegnologie laat 'n tiener se polsslag versnel maar sy tong verstil. M-Xit maak die tiener-tong net-net hoorbaar is. Kletskamers sorg dat tiener-tonge stil word. E-posse laat ‘n tiener tong in die kies. En “Facebook” maak dat 'n tiener sy tong heeltemal ve
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display