Soek

Die polsslag van 'n tiener se lewe klop sterk (Gr8-12) (4 min+)

Die polsslag van 'n tiener se lewe klop sterk. Musiek is ons lewe en dit laat ons opgewonde voel oor die lewe. Ons vriende is die spil waarom ons lewens draai want hulle dans in ritme saam met ons. Tegnologie versnel ons polsslag want ons hou van sosia
Availability: In stock
SKU: A1382
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Die polsslag van 'n tiener se lewe klop sterk. Musiek is ons lewe en dit laat ons opgewonde voel oor die lewe. Ons vriende is die spil waarom ons lewens draai want hulle dans in ritme saam met ons. Tegnologie versnel ons polsslag want ons hou van sosialiseer. En verliefdheid laat 'n tiener se hart bokspring en sy polsslag 'n paar slae mis. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

‘n Mens moet die lewe se poeding geniet as jy klein is (Gr1-3) (2-2.5min)

‘n Mens moet die lewe se poeding geniet as jy klein is. Lekker slaap is soos perskes en vla vir kinders, terwyl ouers dit nie meer mag proe nie. Geen bekommernisse oor geld is die gebakte wafels en room, waarvan grootmense maar net kan droom. En speeltyd
R 280,00 R 240,00

Die musiek wat tieners maak is uniek (Gr8-12) (4min+)

Die musiek wat tieners maak is uniek. Dit het ‘n ritmiese pols in die vorm van ‘n stabiele ouerhuis. Dit laat ons voete dans met ‘n positiewe uitkyk op die lewe. Ons musiek trek vriende aan soos ‘n mot na ‘n kers. En ons musiek het soms ‘n paar vals note
R 455,00 R 340,00

Die koors loop hoog wanneer meisies en seuns moet leer om mekaar te verdra (Gr 8-12) (4min+)

Die koors loop hoog wanneer meisies en seuns moet leer om mekaar te verdra. Op akademiese gebied kry meisies kompetisie- koors terwyl seuns pret-koors ontwikkel. Meisies kry voorkoms-koors terwyl seuns slenter-koors verkies. Op emosionele vlak kry...
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display