Die polsslag van die lewe maak ons angstig. Dit gee ons gesondheid 'n knou. Dit veroorsaak dat ons liederlike blapse en foute maak. Dit benadeel ons verhouding met ons vriende. En dit laat gesinsverhoudinge verbrokkel en uit ritme klop.
R 455.00
R 340.00
Die polsslag van die lewe maak ons angstig. Dit gee ons gesondheid 'n knou. Dit veroorsaak dat ons liederlike blapse en foute maak. Dit benadeel ons verhouding met ons vriende. En dit laat gesinsverhoudinge verbrokkel en uit ritme klop. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +