Die plaas is beter as enige sirkus. Die plaasdiere verdien beslis groter applous as ingehokte sirkusdiere. Plaasmusiek klink soos ‘n simfonie in vergelyking met die oorverdowende musiek van die sirkus. En die plaas is vol avonture waar 'n kind nooit verve
R 280,00
R 240,00
Die plaas is beter as enige sirkus. Die plaasdiere verdien beslis groter applous as ingehokte sirkusdiere. Plaasmusiek klink soos ‘n simfonie in vergelyking met die oorverdowende musiek van die sirkus. En die plaas is vol avonture waar 'n kind nooit verveeld raak nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min